As ek 'n digter was, dan kon ek met woorde speel..
Met diegene wat my werk vestaan, my gedagtes deel.
Hulle wat dit nie begryp, of bloot verkeerd verstaan
sou mynogtans bewonder of dalk hoog aanslaan.
Maar nou is ek net 'n rymelaar wat rympies gorrel
metrymwoorde wat spontaan en ongevraagd uitborrel.
Dog is daar andere wat aanklank by my vind_
of hulle maar net gaaf en my goedgesind?
Lina Swanepoel