oumalien
 
  Tuis
  => Antjie Somers
  => Arendsnes
  => Bosrympies
  => Draaie
  => Die Lentebruilof
  => Om te Dig...
  => Papegaai
  => Rally
  => Swannie se Box-en-Dice
  => Hikers Prayer
  => The Gems of Lady Grey
  => Onpaar
  => Passiespel in Lady Grey
  => Die Krismiskonsert
  => Rekenaar frustrasies
  => Die Bevoorregtes
  => Geen Akers vir dié Eekhorings
  => Febé se Tuin
  Kontak my
  Gaste se krap plekkie
  Gallery
Draaie

Die lewe is 'n kronkelpad vol moeilike draaie wat jou lot bepaal

Net die regte keuse laat jou toe om die meeste daaruit te haal.

Sommige laat jou toe om moeiteloos met gemak daar deur te gly

Ander verg moeilike besluite wat jou met kneusplekke laat agterbly.

Soekend na opwinding laat jou soms die verkeerde opsie vat.

Jy weet dis verkeerd maar gaan voort en weldra sien jy jou gat!

 

Lina Swanepoel

 
   
Today, there have been 9 visitors (13 hits) on this page!
This website was created for free with Own-Free-Website.com. Would you also like to have your own website?
Sign up for free